Jou Nuwe Kar Wag

As jy op soek is na ‘n goed versorgde tweedehandse motor is jy op die regte plek.

No results found.

Kry Finansiering

Kry Finansiering

"Dit het presies 4 ure geneem van die oomblik dat Darryl na my Ford Ranger kom kyk het vir die geld om in my rekening te wys. Hy was vriendelik, behulpsaam en het uit sy pad gegaan om my op my gemak te stel. Geen van die ander koop en verkoop maatskappye het naby gekom aan die aanbod wat hy vir my gemaak het nie. Ek beveel OnsKoopJouKar ten volle aan. Ek sal nooit weer 'n ander maatskappy gebruik om met my motors te werk nie. Baie dankie vir 100% wonderlike diens."

Maya Durand

“Hulle weet wat hulle doen, ons is nie een oomblik spyt ons het ons kar aan hulle verkoop nie. Geen nagmerries nie, net goeie ervarings.”

Etta Venter Mollison

""Baie goeie diens en gawe mense. Ek beveel sterk aan."

Queane du Toit

"Fantastiese diens ontvang."

Taleitha Gower

"Plesier om met hulle besigheid te doen!"

Wim Stolz

Kom Ons Gesels

Ligging

133 Blyde Avenue

Sinoville, Pretoria

 

Besigheidsure

M: 8am - 5pm
Di: 8am - 5pm
W: 8am - 5pm
Do: 8am - 5pm
V: 8am - 5pm
Sa: 8am - 3pm
So: Gesluit

Stuur 'n Boodskap